Amen! (Afrikaans) lyrics

by

Congress MusicFactory


AMEN!

[Koor]
Amen! Laat dit so wees!
Amen! Hoor ons bevel!
Laat U konin-kryk kom
Heer laat U wil geskied
Nou tot in e-wig-heid
Amen!

[Koor]
Amen! Laat dit so wees!
Amen! Hoor ons bevel!
Laat U konin-kryk kom
Heer laat U wil geskied
Nou tot in e-wig-heid
Amen!

[Vers 1]
U’s God van die hele skep-ping
Alles is onder U bevel
Bring U oordeel oor die nasies
Help U reg-ver-di-ges staan

[Koor]
Amen! Laat dit so wees!
Amen! Hoor ons bevel!
Laat U konin-kryk kom
Heer laat U wil geskied
Nou tot in e-wig-heid
Amen!

[Koor]
Amen! Laat dit so wees!
Amen! Hoor ons bevel!
Laat U konin-kryk kom
Heer laat U wil geskied
Nou tot in e-wig-heid
Amen!

[Vers 2]
Stuur U Woord oor al die nasies
Laat U verkore U stem hoor
Maak ons een, U heilige nasie
Openbaar U heerlikheid aan al

[Koor]
Amen! Laat dit so wees!
Amen! Hoor ons bevel!
Laat U konin-kryk kom
Heer laat U wil geskied
Nou tot in ewigheid
Amen!

[Koor]
Amen! Laat dit so wees!
Amen! Hoor ons bevel!
Laat U koninkryk kom
Heer laat U wil geskied
Laat U konin-kryk kom
Heer laat U wil geskied
Nou tot in e-wig-heid
Amen!

A B C D E F G H I J K L M N O P Q R S T U V W X Y Z #
Copyright © 2012 - 2021 BeeLyrics.Net