Die Heer is Hier(Halleluja) lyrics

by

Congress MusicFactory


DIE HEER IS HIER (HALLELUJA)

[Koor]
Halleluja!
Halleluja!
Halleluja!
Die Heer ons God is hier

[Koor]
Halleluja!
Halleluja!
Halleluja!
Die Heer ons God is hier

[Vers 1]
U ‘s tussen U mense
U glorie’s wel bekend
Vir elke nasie sigbaar
En met majesteit bekroon

[Koor]
Halleluja!
Halleluja!
Halleluja!
Die Heer ons God is hier

[Koor]
Halleluja!
Halleluja!
Halleluja!
Die Heer ons God is hier

[Vers 2]
Hou ons rein en heilig
Neem ons al die pad
Lei ons na die ewige
En vir altyd sal ons sê

[Koor]
Halleluja!
Halleluja!
Halleluja!
Die Heer ons God is hier

[Koor]
Halleluja!
Halleluja!
Halleluja!
Die Heer ons God
Die Heer ons God
Die Heer ons God is hier!

A B C D E F G H I J K L M N O P Q R S T U V W X Y Z #
Copyright © 2012 - 2021 BeeLyrics.Net