Ons Verheerlik U Naam lyrics

by

Congress MusicFactory


ONS VERHEERLIK U NAAM

[Koor 1]
Heer, ons verheerlik nou U Naam
Heer ons verheerlik nou U Naam
Ons gee aan U die glorie
Aanbidding en prys
Ons verheerlik nou U Naam

[Koor 2]
As een rondom U troon
Verhef ons U en ons vereer U
Magtige God en Koning
Mag U ewig heers
Ons verheerlik nou U Naam

[Koor 1]
Heer, ons verheerlik nou U Naam
Heer ons verheerlik nou U Naam
Ons gee aan U die glorie
Aanbidding en prys
Ons verheerlik nou U Naam

[Koor 2]
As een rondom U troon
Verhef ons U en ons vereer U
Magtige God en Koning
Mag U ewig heers
Ons verheerlik nou U Naam

[Eindig]
Magtige God en Koning
Mag U ewig heers
Ons verheerlik nou U Naam

A B C D E F G H I J K L M N O P Q R S T U V W X Y Z #
Copyright © 2012 - 2021 BeeLyrics.Net