Bestie lyrics
by Temple Boys Cpt
[Intro: Mr Werkhom]
Kyk hoe lyk die man
Wat gebruik die man
Yasis man, yasis man
Voel'it man, heeltyd so
Jy wietan is so
Ai jinne jy
Aanvaar en bedaar
Jou verhouding is in gevaar
Jou verhouding maak my nou naar
Jou verhouding is amper klaar
Jy is bru van my moet latjie deel
Ekke maak haar dik, ek is mielie meel
Sy's te doen met ons, ek is geskors
Hulle wiet eks dors, ek suip teveel
Don't forget me, jou kind is my bestie (Hoor hom)
Tog te sexy, jou kind wil gecatch wies
Jy, ek bly daai hond en jy is 'n catfish
Die laaitie is 'n catfish
[Mr Werkhom]
Is dan ons op jou bors
Jou kindjiе is dors
[?] jou gemors
Die werkhoms is los
Jy moеt die goed los
Temple Boys, Temple Boys
Temple Boys, Temple Boys
[Xhosa Verse]
[?]
Brother don't test
[?]
Don't forget me, jou kind is my bestie (Hoor hom)
Tog te sexy, jou kind wil gecatch wies
Jy, ek bly daai hond en djy is 'n catfish
Die laaitie is 'n catfish
Aanvaar en bedaar
Jou verhouding is in gevaar
Jou verhouding maak my nou naar
Jou verhouding is amper klaar
Jy is bru van my moet latjie deel
Ekke maak haar dik, ek is mielie meel
Sy's te doen met ons, ek is geskors
Hulle wiet eks dors, ek suip teveel