Houtkruis lyrics

by

Juanita du Plessis


Daar was ‘n houtkruis
Ja ´n redder aan ‘n houtkruis vasgeslaan
Ja daar was ‘n houtkruis
En daarom sal ek sing

Ek onthou vir Dawid
Voor die ark het hy gedans en juig
Na die kruis van Jesus
Hoe sal ons nog hande vou en swyg

Want daar was ´n houtkruis
Ja ´n redder aan ‘n houtkruis vasgeslaan
Ja daar was ‘n houtkruis
En daarom sal ek sing

Wie sal my stilmaak
Wie sal my kitaar se snaar afbreek
Wie sal my kan doodmaak
As my voete in dans wil los wil breek

Want daar was ´n houtkruis
Ja ´n redder aan ‘n houtkruis vasgeslaan
Ja daar was ‘n houtkruis
En daarom sal ek sing

Ek vra nie hoe jy voel nie
As gevoelens hoegenaamd besluite kon raak
Dan was daar nooit die pyn nie
Toe die spykers deur die bloed daardie houtkruis kraak
Want daar was ´n houtkruis
Ja ´n redder aan ‘n houtkruis vasgeslaan
Ja daar was ‘n houtkruis
En daarom sal ek sing

Daar was 'n houtkruis
En daarom sal ek sing
A B C D E F G H I J K L M N O P Q R S T U V W X Y Z #
Copyright © 2012 - 2021 BeeLyrics.Net