Vertaal lyrics

by

Karen Zoid


[Pre-Koor]
Elke dag is ‘n raaisel
Elke dag is prag en [?]
En ons laat skyn en ons laat dit straal

[Koor]
Ons is die skrywers en ons is die verhaal
Ons is die syfers wat die kode vertaal

[Vers 1]
Soos ons wandel deur die wolke
Plant ons land en sand
Neem my af, neem my op, neem my hand

[Koor]
Ons is die skrywers en ons is die verhaal
Ons is die syfers wat die kode vertaal

[Pre-Koor]
Elke dag is ‘n raaisel
Elke dag is prag en [?]
En ons laat skyn en ons laat dit straal

[Koor]
Ons is die skrywers en ons is die verhaal
Ons is die syfers wat die kode vertaal
A B C D E F G H I J K L M N O P Q R S T U V W X Y Z #
Copyright © 2012 - 2021 BeeLyrics.Net